Thursday, September 20, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Die revuegroep van die SUT het sy eerste produksie in 1993, as deel van die voormalige Technikon Vrystaat, op die planke gebring. Dit het toe bekend gestaan as die Tokrevueries maar is later verander na Lights On! Die groep pak elke jaar 'n nuwe produksie aan en bestaan uit tussen 15 en 20 lede. Kom loer gerus gereeld hier in vir die nuutste nuus, flaters, afpersmateriaal en manne- en vrouewales van die Lights On! groep!
No comments:
Post a Comment