ReĆ¼nie 2008!

Alle huidige en oud-lede: Neem kennis van die revuereĆ¼nie wat begin Augustus 2008 sal plaasvind. Ons beplan om soveel as moontlik lede wat van 1993 - 2008 aan die revue deelgeneem het bymekaar te kry.
Stuur asb. jul volledige kontakbesonderhede (Tel, e-pos & faksnr) aan elzanne_b@yahoo.com . Versprei asb. die nuus aan almal waarmee julle nog kontak het.

Thursday, September 20, 2007

Van Toeka tot Nou

Hier is 'n paar fotos van jare terug. Dit behoort vir baie van julle 'n groot "trip down memory lane" te wees. Dankie aan meneer De Witt wat so gaaf was om al die fotos te gaan inscan.

No comments: